Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 3:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe sê Na’omi vir haar: “My dogter, sal ek nie vir jou rus soek sodat dit met jou goed kan gaan nie?

2. Let op, Bo’az, by wie se diensmeisies jy was, is ons familie. Let op, hy wan vannag gars uit op die dorsvloer.

3. Was jou daarom, salf jou, trek jou beste klere aan en gaan af na die dorsvloer toe; moet jouself nie aan hom wys totdat hy klaar geëet en gedrink het nie.

Lees volledige hoofstuk Rut 3