Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, Bo’az het uit Beit-Legem gekom en aan die snyers gesê: “Vrede, voorspoed, vergenoegdheid en gesondheid vir julle.” Hulle het hom geantwoord: “יהוה seën u!”

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:4 in konteks