Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 1:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Na’omi het só teruggekeer en Rut, die Mo’aviet, haar skoondogter, wat heelhartig bereid was om saam met haar terug te gaan, saam met haar. Hulle het vanaf die land van Mo’av in Beit-Legem aangekom aan die begin van die gars oes.

Lees volledige hoofstuk Rut 1

Kyk Rut 1:22 in konteks