Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 1:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het in die dae toe die regters regeer het, gebeur dat daar ’n hongersnood in die land was. ’n Sekere man uit Beit-Legem in Y’hudah het in die land van Mo’av gaan bly, hy en sy vrou en sy twee seuns.

Lees volledige hoofstuk Rut 1

Kyk Rut 1:1 in konteks