Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:54 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe roep hy gou na die jongman, sy wapendraer en sê vir hom: “Trek jou swaard en maak my dood sodat dit nie van my gesê sal word: ‘’n Vrou het hom doodgemaak nie’.” Die jongman het hom deurboor en hy is dood.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:54 in konteks