Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Praat, nou, voor die ore van al die leiers van Sh’khem: wat is vir julle beter: dat sewentig man, al die seuns van Yeruba’al, oor julle heers, of dat een man oor julle heers? Onthou ook dat ek julle vlees en bloed is.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:2 in konteks