Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar julle het vandag opgestaan teen die huis van my vader en sy seuns; sewentig man op een klip vermoor en Avimelekh, die seun van sy slavin, koning gemaak oor die manne van Sh’khem omdat hy julle familie is;

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:18 in konteks