Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Zevag en Tzalmuna: “Staan u self op en val op ons, want soos die man is, so is sy krag.” Gid’on het toe opgestaan en Zevag en Tzalmuna doodgemaak en die maanornamente, wat aan die nekke van hulle kamele was, gevat.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:21 in konteks