Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die 300 man vat die manne se kosvoorraad en hulle ramshorings in hul hand en Gid’on het al die ander manne van Yisra’el weggestuur, elkeen na sy tent, maar die drie honderd man het hy behou en die kamp van Midyan was onder hom in die vallei.

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:8 in konteks