Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Gid’on en die honderd man wat by hom was, het by die buitelyn van die kamp gekom, aan die begin van die middelste nagwaak, toe hulle net die wagte uitgesit het. Hulle het die ramshorings geblaas en die kruike stukkend geslaan wat in hul hande was.

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:19 in konteks