Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Gid’on die verhaal van die droom en sy uitleg hoor, het hy neergebuig in aanbidding. Hy het teruggegaan na die kamp van Yisra’el en gesê: “Staan op, want יהוה het die kamp van Midyan in julle hand gegee.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:15 in konteks