Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Gid’on aankom, let op, ’n man het sy droom vir ’n ander vertel en hy het gesê: “Let op, ek het ’n droom gehad: ’n garsbrood het in die kamp van Midyan ingetuimel en gekom tot by die tent en dit geslaan sodat dit omval en onderstebo draai en die tent plat lê!”

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:13 in konteks