Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yo’ash sê egter vir almal wat teenoor hom staan: “Wil júlle vir Ba’al veg, of wil julle hom bevry? Wie ook al vir hom pleit, sal teen die oggend doodgemaak word. As hy ’n god is, laat hy vir homself veg omdat iemand sy altaar afgebreek het.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:31 in konteks