Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe steek die engel van יהוה die punt van die staf, wat in Sy hand was, uit en raak die vleis en die ongesuurde brood aan en vuur spring op uit die rots en verteer die vleis en die ongesuurde brood. Toe het die engel van יהוה verdwyn voor sy oë.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:21 in konteks