Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Gid’on vir Hom: “Ag, my meester, as יהוה met ons is, waarom het al hierdie dinge met ons gebeur? Waar is al Sy wonderwerke waarvan ons vaders ons vertel het, deur te sê: ‘Het יהוה ons nie opgebring uit Mitzrayim uit nie?’ Nou het יהוה ons egter alleen gelos en ons oorgegee in die hand van Midyan.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:13 in konteks