Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die boodskapper van יהוה gekom en gaan sit onder die eikeboom wat by `Ofrah staan, wat aan Yo’ash, die Avi’ezriet, behoort het terwyl sy seun Gid’on koring uitgeslaan het in die parskuip om dit te red van die Midyaniete.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:11 in konteks