Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 5:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy kyk by die venster uit en weeklaag, die moeder van Sisra, deur die vensterraam: “Waarom vertoef sy wa om te kom? Waarom talm die klop van die hoewe van sy waens?

Lees volledige hoofstuk Rigters 5

Kyk Rigters 5:28 in konteks