Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir hulle gesê: “Volg my, want יהוה het julle vyande, die Mo’aviete, in julle hand gegee.” Hulle het afgegaan agter hom aan en die driwwe van die Yarden oorkant Mo’av gevat en niemand toegelaat om oor te gaan nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:28 in konteks