Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die Gees van יהוה het op hom gekom en hy het Yisra’el gerig. Wanneer hy uitgegaan het om oorlog te maak, het יהוה Kushan-Rish’atayim, die koning van Aram-Naharayim, in sy hand gegee sodat hy geseëvier het oor Kushan-Rish’atayim.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:10 in konteks