Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar die manne van Giv’ah het teen my opgestaan en die huis omsingel in die nag as gevolg van my. Hulle het beplan om my dood te maak; in plaas daarvan, het hulle my byvrou onteer sodat sy gesterf het.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:5 in konteks