Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe tien duisend uitgesoekte manne uit die hele Yisra’el teen Giv’ah aankom, het die geveg hewig geword, maar Binyamin het nie geweet dat die ramp naby hulle was nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:34 in konteks