Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het al die seuns van Yisra’el en die hele volk opgegaan na Beit-El en gehuil; daar het hulle gebly voor die Teenwoordigheid van יהוה en dié dag gevas tot die aand toe en brandoffers en vredesoffers voor die Teenwoordigheid van יהוה geoffer.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:26 in konteks