Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die volk het יהוה gedien al die dae van Y’hoshua en al die dae van die oudstes, wat Y’hoshua oorleef het, wat al die groot werke van יהוה gesien het wat Hy vir Yisra’el gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:7 in konteks