Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Tog het hulle nie na hulle rigters geluister nie, want hulle het agter ander gode aan gehoereer en hulleself voor hulle neergebuig. Hulle het gou van die pad wat hulle vaders, in gehoorsaamheid aan die opdragte van יהוה, geloop het, afgedraai; hulle het nie gedoen soos hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:17 in konteks