Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die woede van יהוה het gebrand teen Yisra’el en Hy het hulle oorgegee in die hand van plunderaars wat hulle beroof het en Hy het hulle verkoop in die hand van hulle vyande rondom sodat hulle nie langer kon standhou voor hulle vyande nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:14 in konteks