Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die man opstaan om saam met sy byvrou en sy dienskneg weg te gaan, sê sy skoonvader, die vader van die jong vrou, vir hom: “Let nou op, die dag is op sy einde; bly asseblief die nag oor sodat jou gemoed vrolik kan wees, dan, môre, kan julle vroeg opstaan vir julle reis sodat julle huis toe kan gaan.

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:9 in konteks