Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op die vierde dag het hulle vroeg in die oggend opgestaan en hy het klaargemaak om te gaan en die vader van die jong vrou sê vir sy skoonseun: “Versterk jouself met ’n stukkie brood en daarna kan julle gaan.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:5 in konteks