Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir hom: “Ons gaan deur van Beit-Legem in Y’hudah tot by die afgeleë deel van die Bergland van Efrayim, want ek is van daar en ek het na Beit-Legem in Y’hudah gereis, maar ek gaan na my huis toe en niemand wil my in sy huis inneem nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:18 in konteks