Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou het dit gebeur in daardie dae, toe daar geen koning in Yisra’el was nie, dat ’n sekere Leviet in die Bergland van Efrayim gebly het, wat vir homself ’n byvrou gevat het uit Beit-Legem in Y’hudah.

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:1 in konteks