Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe kom die meesters van die F’lishtyne na haar toe op en sê vir haar: “Verlei hom en vind uit waarin sy groot krag lê en hoe ons hom kan oorweldig om hom vas te bind en te teister, dan sal ons jou elkeen elf honderd sikkels silwer gee.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:5 in konteks