Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe roep Shimshon uit na יהוה en sê: “Meester, יהוה, onthou my asseblief en versterk my asseblief net hierdie keer, o God, sodat ek in ’n oomblik vir my twee oë gewreek mag word teen die F’lishtyne!”

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:28 in konteks