Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die manne van `Azah die boodskap kry: “Shimshon het hiernatoe gekom,” omsingel hulle hom en wag die hele nag vir hom by die stadspoort en hulle het die hele nag lank stilgebly en gesê: “Teen dagbreek sal ons hom doodmaak.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:2 in konteks