Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl hy slaap, vat D’lilah die sewe lokke van sy hare, weef dit in die weefnet, steek dit vas met die pen en sê vir hom: “Die F’lishtyne is op jou, Shimshon!” Hy het wakker geword uit sy slaap en die weefpen met die weefnet uitgeruk.

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:14 in konteks