Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

D’lilah het nuwe toue gevat en hom daarmee vasgebind en vir hom gesê: “Die F’lishtyne is op jou, Shimshon,” want die manne het in die binnekamer gewag, maar hy het die toue soos ’n garingdraad van sy arms afgebreek.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:12 in konteks