Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 13:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want let op, jy sal swanger word en geboorte gee aan ’n seun en geen skeermes mag op sy kop kom nie, want die seun sal van die baarmoeder af ’n Natzir tot God wees en hy sal begin om Yisra’el te bevry uit die hand van die F’lishtyne.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 13

Kyk Rigters 13:5 in konteks