Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 13:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy vrou sê egter vir hom: “As יהוה begeer het om ons te laat sterf, sou Hy nie uit ons hand ’n brandoffer en ’n graanoffer aanvaar het nie en ook nie vir ons al hierdie dinge laat sien het nie, asook nie al hierdie dinge in hierdie tyd laat hoor het nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 13

Kyk Rigters 13:23 in konteks