Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 13:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die engel van יהוה antwoord Manoag: “Al hou jy my op, sal ek nie van jou kos eet nie, maar as jy ’n brandoffer voorberei, offer dit dan aan יהוה,” want Manoag het nie geweet dat dit die engel van יהוה was nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 13

Kyk Rigters 13:16 in konteks