Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 98:6-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. juig met harde klanke van trompette en ramshorings voor die Teenwoordigheid van יהוה, die Koning!

7. Laat die see en sy volheid raas, die wêreld en hulle wat daarin woon.

8. Laat die riviere hulle hande klap, die heuwels saam vreugdevol wees

9. voor die Teenwoordigheid van יהוה, want Hy kom om die aarde te oordeel; met onpartydige opregtheid sal Hy die wêreld oordeel, die mense met gelykheid.

Lees volledige hoofstuk Psalms 98