Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 95:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Kom, laat ons uitroep van vreugde tot יהוה, ’n harde geraas maak van blydskap tot die God van ons verlossing.

2. Laat ons met uitgestrekte hande in lof voor Sy Teenwoordigheid kom en uitroep van vreugde met instrumentale musiek,

Lees volledige hoofstuk Psalms 95