Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 92:6-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. ’n Dom mens weet nie en ook verstaan ’n dwaas dit nie:

7. as die goddelose mense opspring soos gras en al die werkers van boosheid floreer, is dit dat hulle vir ewig vernietig sal wees,

8. maar U is die Allerhoogste vir ewig, יהוה,

9. want let op, U vyande, o יהוה, let op, U vyande sal vergaan; al die werkers van boosheid sal verstrooi word,

Lees volledige hoofstuk Psalms 92