Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 92:10-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. maar U verhoog my horing soos die horing van ’n wilde bul (Aurogs); ek sal gesalf word met welriekende olie.

11. My oog sal ook my begeerte oor my vyande sien en my ore sal my begeerte hoor teen die bose wat teen my opstaan.Yeg 47:12; Ps 1:3; Ps144:12; Open 22:2

12. Die regverdige sal floreer soos die palmboom; hy sal opgroei soos ’n seder in L’vanon.

13. Die wat geplant is in die huis van יהוה, sal floreer in die howe van ons God.

14. Hulle sal steeds vrugte dra op ’n hoë ouderdom, hulle sal mooi en begeerlik wees,Rom 9:14 Hy is magtig en daar is geen boosheid in Hom nie.

15. om te wys dat יהוה opreg is;

Lees volledige hoofstuk Psalms 92