Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 92:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Gedig met instrumentale musiek, ’n lied vir die Shabbat. 2 Dit is ’n goeie ding om dank en lof met uitgestrekte hande aan יהוה te gee en tot U Naam (Karakter en Outoriteit) te sing en musiek te maak, o Allerhoogste;

Lees volledige hoofstuk Psalms 92

Kyk Psalms 92:1 in konteks