Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 89:43-46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

43. U het die snykant van sy swaard gedraai en hom nie ondersteun in die geveg nie.

44. U het sy lof en eer laat ophou en sy troon teen die grond neergegooi.

45. U het die dae van sy jeug verkort, hom met skaamte oordek.

46. Hoe lank sal U, o יהוה, kwaad wees? Sal U woede vir ewig brand soos ’n vuur?

Lees volledige hoofstuk Psalms 89