Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 88:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. U het my in die diepste put neergelê, in duisternis, in die skadu van die dood.

7. U woede rus swaar op my en U het my neergedruk met al U golwe.

8. U het hulle wat my ken ver van my af verwyder, my vir hulle verwerplik gemaak; ek is toegesluit en kan nie uitkom nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 88