Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 83:8-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Ashur het ook by hulle aangesluit; hulle help die seuns van Lot.Rig 4:7,17

9. Doen aan hulle soos aan Midyan, soos met Sisra en Yavin by die vallei van Kishon,

10. wat vernietig is by `Ein-dor; hulle het soos mis geword vir die grond.

11. Vernietig hulle edeles, soos `Orev en Ze’ev; ja al hulle prinse soos Zevag en Tzalmuna,

12. want hulle het gesê: “Laat ons die stad van God vir onsself erf!

Lees volledige hoofstuk Psalms 83