16. Bedek hulle gesigte met skande sodat hulle U Naam (Karakter en Outoriteit) kan soek, o יהוה!
17. Laat hulle verward en gepla wees vir ewig; ja laat hulle tot skande kom en vergaan
18. sodat hulle kan weet dat U, wie se Naam (Karakter en Outoriteit) alleen יהוה is, die Allerhoogste is oor die hele aarde.