Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 83:10-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. wat vernietig is by `Ein-dor; hulle het soos mis geword vir die grond.

11. Vernietig hulle edeles, soos `Orev en Ze’ev; ja al hulle prinse soos Zevag en Tzalmuna,

12. want hulle het gesê: “Laat ons die stad van God vir onsself erf!

13. O, my God, maak hulle soos ’n draaiende wiel en soos stoppels voor die wind.

Lees volledige hoofstuk Psalms 83