Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 76:7-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. U, ja U moet gevrees word; wie mag staan in U Teenwoordigheid wanneer U eers kwaad is?

8. U het oordeel laat hoor vanaf die hemel; die aarde het dit gesien en gebewe

9. toe God opgestaan het vir die oordeel, om al die saggeaardes van die aarde te red.

10. Die wysheid van die mens sal U loof met uitgestrekte hande; U sal die oorblyfsel van sy woede beperk.

11. Maak beloftes en vervul jou beloftes aan יהוה, julle God! Laat almal wat rondom Hom is, geskenke bring aan Hom wat respekvol gevrees moet word.

12. Hy sal die trots van die heersers verneder. Hy word gevrees deur die konings van die aarde.

Lees volledige hoofstuk Psalms 76