Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 71:18-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Nou ook op hoë ouderdom en grys hare, o God, verlaat my nie totdat ek aan die volgende geslag U krag en U sterkte gewys het.

19. U onpartydige opregtheid, o God, het gereik tot in die hoogte; U het groot dinge gedoen, o God, wie is soos U?

20. U wat my groot en moeilike probleme gewys het, U sal my weer opwek en my laat opkom uit die dieptes van die aarde.

21. U het my grootheid vermeerder en teruggekom om my te troos.

Lees volledige hoofstuk Psalms 71