Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 68:34-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

34. Gee lof, eer en aanbidding aan God! Sy majesteit is oor Yisra’el en Sy sterkte in die hemele.

35. O God, U word vereer vanuit U Afgesonderde Plek; dit is die God van Yisra’el wat sterkte en krag aan Sy volk gee. Geseënd is God!

Lees volledige hoofstuk Psalms 68